Welcome to/Welkom by Limpopo Gallery/Galery!

ENGLISH   
We specialized in the supply of original and quality paintings from well known South African painters, including Michael Albertyn, Otto Albertyn, Phillip Brits, Willie Du Plooy, Johnnie De Kock, Deon Stols, Jeanette Dykman, etc. A Certificate of Authenticity is provided with every painting.

We have been operating for 12 years and our offices are situated in Polokwane (Pietersburg). We undertake deliveries country wide.

You can view the paintings in the confort of your own home or office. Contact us to arrange the appointment.

Our motto at Limpopo Gallery is "We are here to render you with fast and high quality service"


AFRIKAANS   
Ons spesialiseer in die voorsiening van oorspronklike en gehalte skilderye van alom bekende Suid Afrikaanse skilders insluitende Michael Albertyn, Otto Albertyn, Phillip Brits, Willie Du Plooy, Johnnie De Kock, Deon Stols, Jeanette Dykman, ens. Sertifikate van Egtheid word saam met elke skildery voorsien.

Ons is reeds 12 jaar in die bedryf en is geleë in Polokwane (Pietersburg), maar aflewerings word landswyd onderneem.

Uitstalings kan gereël word waar u die skilderye in die gemak van u eie woning, kantoor of besigheid kan besigtig.

Limpopo Galery se leuse is "Ons is hier om u van vinnige en hoogstaande gehalte diens te voorsien"


Website Setup by SA Web